Edible Sunblock!

  Eet Jou Sonskerm!   (Scroll down for English version)   Die somer is hier en dit is tyd om jou swemklere uit te pak en ook die sonblok te ontplooi. Maar het jy geweet dat die son eintlik baie siektes kan help voorkom, insluitend velkanker? Nadat ons dekades lank vertel is dat die son

Read more »

Decadent Chocolate Yogurt Popsicles

Dekadente sjokolade-ysies met Griekse jogurt, stevia en erythritol (Scroll down for English version)   Bestanddele: 1/2 koppie slagroom 2 eetlepels kakaopoeier 1/4 erythritol 100g donker sjokolade (verkieslik 85% kakao), fyngekap 450ml Griekse jogurt 25 druppels stevia-ekstrak 1/2 teelepel vanielje-ekstrak Kombineer slagroom, kakaopoeier en erythritol in ‘n klein kastrolletjie oor ‘n lae hitte en klits tot

Read more »

Soet Soos Suiker // Sweet Solutions

  Soet Soos Suiker (Scroll down for English version) ʼn Toename in suiker-verwante siektes wêreldwyd het onlangs gelei tot ‘n groeiende bewustheid by die publiek oor die nadelige gevolge wat ʼn oormaat verfynde suiker op ons gesondheid en lewensverwagting kan hê. In 2014 is daar berig dat Suid-Afrika offisieel die vetste nasie in Afrika suid

Read more »

Lynsaad Gesigmasker // Flax Seed Face Mask

  Lynsaad Gesigmasker   (Scroll down for English version) Lynsaad is nie net ʼn wonderlike gesondheidskos wat jou help om mooi te bly van binne nie, maar jy kan ook voordeel trek uit die gesonde omega 3-vetsure daarin deur hierdie gesigmasker te gebruik. Dit speel klaar met ʼn droë vel en is ʼn bron van

Read more »

Fantastiese Vesel // Fabulous Fiber

  Fantastiese Vesel   (Scroll down for English version)   Jy weet dat vesel in jou dieet goed is vir jou. Dit voorkom hardlywigheid en “skrop jou dermkanaal skoon” – natuurlik op ʼn goeie manier! Vesel is regtig die Aspoestertjie van die gesondheidswêreld. Terwyl haar meer glansryke susters met eksotiese name soos Spirulina, Shiitake en

Read more »

Tess’s Delicious Health Loaf // Tess se Heerlike Broodjie

Tess se Heerlike Broodjie (Scroll down for English version) Dis winter en jou mond water vir ‘n warm, stomende snytjie brood saam met sop of sommer as ‘n happie tussen maaltye. Maar hoe gemaak as jy jou bes probeer om koolhidrate uit te sny en winkelbrood te vermy? Probeer gerus om hierdie broodjie te bak.

Read more »

Hormoon-ontwrigters // Endocrine Disruptors

 Hormoon-ontwrigters   (Scroll down for English version)   Deesdae is dit moeilik om blootstelling aan chemikalieë in die omgewing te vermy. Indien jy, soos baie mense wat bekommerd is oor die gesondheid en welstand van hul familie en die planeet, organiese kosse eet, nie plaagdoders en kunsmis in jou huis en tuin gebruik nie en

Read more »

Sweedse Bitters

Die beste medisyne smaak bitter – Confucius Voor die ontwikkeling van die wetenskap van die moderne Farmakologie, wat die effek van geïsoleerde chemiese stowwe in medisyne en biologie verken, is siektes en beserings behandel met behulp van medisinale plante, wat gebruik is in die vorm van aftreksels, tinkture, salwe, rome, enemas, suigtablette en pille. In

Read more »

Swedish Bitters

A good medicine tastes bitter – Confucius Prior to the development of the science of modern Pharmacology, which explores the effect of isolated chemical substances in medicine and biology, diseases and injuries were treated using a mixture of medicinal plants, which were taken as infusions, ointments, lotions, enemas, lozenges and pills. Although the use of

Read more »

Strelende Sout Bad Resep

Die winter kruip weer nader en niks is lekkerder as ʼn salige bad om die koue te verdryf nie. Skep sommer jou eie spa-bad deur ʼn paar eenvoudige items uit jou kombuis by ʼn essensiële olie van jou keuse te voeg. Die gebruik van sout in die bad het baie wonderlike terapeutiese voordele, insluitend om

Read more »